Transcription 2026/03/09, 17:28:42
Notes
• Uerbruikers: Hoofstuk 1, bl. 7 Factors om in ag te neem om jou te help om tuisgebaseerde produkte te identifiseer: 1. Jou persoonlikheid. 2. Is daar in behoeftes? 3. Jou eie vermoëns. 4. Jou tyd. 5. Jou energie. 6. Jou geld. • Formulering van 'n idee 1. Beskrywing van 'n produk. 2. Wat die produk uniek maak. 3. Inligting oor gebruikswaardigheid. 4. Inligting oor verpakking. • Spesifikasie van 'n produk 1. Maak dit aantreklik. 2. Skryf die hoeveelheid bestanddele neer. 3. Skryf jou metode in detail neer. 4. Neem foto's. • Hoofstuk 2: bl. 10 Factors om te oorweeg in die keuse van 'n geslote produk uit kleinschaalproduksie: • Beskikbaarheid van menslike vaardighede. • Finansiële hulpbronne. • Werksruimte. Die volgende ruimte moet beskikbaar wees: 1. Beligting. 2. Ventilasie. 3. Horenthte apparate. 4. Brandveiligheid. 5. Gereedskap. Die beskikbaarheid van insetgrondstowwe: 1. Maak seker jy het die bestanddele. 2. Vestig 'n goeie verhouding met verskaffers. 3. Gebruik vrugte en groente volgens seisoen. 4. Hoëgehalte insetgrondstowwe. Die verbruikersaanvraag van jou produk: 1. Bied 'n goeie waarde vir geld. 2. Wees anders, m...
Study with interactive games
Upload your notes and generate flashcards, exams and more with AI
Start for free