Desarrollo de productos caseros: de la idea al lanzamiento y gestión operativa
¿Cuáles son los factores para identificar productos basados en casa?
Notes
• Uerbruikers: Hoofstuk 1, bl. 7 Factors om in ag te neem om jou te help om tuisgebaseerde produkte te identifiseer: 1. Jou persoonlikheid. 2. Is daar in behoeftes? 3. Jou eie vermoëns. 4. Jou tyd. 5. Jou energie. 6. Jou geld. • Formulering van 'n idee 1. Beskrywing van 'n produk. 2. Wat die produk uniek maak. 3. Inligting oor gebruikswaardigheid. 4. Inligting oor verpakking. • Spesifikasie van 'n produk 1. Maak dit aantreklik. 2. Skryf die hoeveelheid bestanddele neer. 3. Skryf jou metode in detail neer. 4. Neem foto's. • Hoofstuk 2: bl. 10 Factors om te oorweeg in die keuse van 'n geslote produk uit kleinschaalproduksie: • Beskikbaarheid van menslike vaardighede. • Finansiële hulpbronne. • Werksruimte. Die volgende ruimte moet beskikbaar wees: 1. Beligting. 2. Ventilasie. 3. Horenthte apparate. 4. Brandveiligheid. 5. Gereedskap. Die beskikbaarheid van insetgrondstowwe: 1. Maak seker jy het die bestanddele. 2. Vestig 'n goeie verhouding met verskaffers. 3. Gebruik vrugte en groente volgens seisoen. 4. Hoëgehalte insetgrondstowwe. Die verbruikersaanvraag van jou produk: 1. Bied 'n goeie waarde vir geld. 2. Wees anders, maar nie te anders nie. 3. Jou resep en patrone moet standvasti...
Study with interactive games
Upload your notes and generate flashcards, exams and more with AI
Start for free